Emily Bett Rickards

Emily Bett Rickards
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Julie 1991 (1991-07-24)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Bett Rickards (gebore 24 Julie 1991) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Brooklyn (2015) en in die televisiereekse Arrow (2012), The Flash (2014), en Legends of Tomorrow (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search